Melissa Roxburgh (gebore 10 Desember 1992) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Diary of a Wimpy Kid: Dog Days (2012) en Star Trek: Beyond (2016), en in die televisiereekse Supernatural (2005) en Arrow (2012).

Filmografie Rolprente 2012: Diary of a Wimpy Kid: Dog Days 2014: Leprechaun: Origins 2016: Star Trek: Beyond 2016: Lost Solace

Televisiereekse 2005: Supernatural 2012: Arrow 2017: Valor 2018: Manifest

Televisierolprente 2013: Rita

Video's 2015: The Marine 4: Moving Target

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu