Chantel Riley is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Race (2016) en in die televisiereekse Wynonna Earp (2016) en Frankie Drake Mysteries (2017).
Filmografie Rolprente 2016: Race
Televisiereekse 2016: Wynonna Earp 2017: Frankie Drake Mysteries
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu