Jennie Raymond is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Blue Murder (2001) en Show Me Yours (2004).
Filmografie Televisiereekse 1999: Pit Pony 2001: Blue Murder 2004: Show Me Yours
Televisierolprente 1997: Pit Pony 2001: Murder Among Friends
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu