Missy Peregrym (gebore 16 Junie 1982) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Stick It (2006) en in die televisiereekse Reaper (2007), Rookie Blue (2010), en Cybergeddon (2012).

Filmografie Rolprente 2006: Stick It 2014: Backcountry

Televisiereekse 2003: Black Sash 2004: Life as We Know It 2007: Reaper 2010: Rookie Blue 2012: Cybergeddon 2014: Rookie Blue Webisodes 2016: Van Helsing 2018: FBI

Televisierolprente 2007: Wide Awake

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense