Merritt Patterson (gebore 2 September 1990) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Wolves (2014) en Kid Cannabis (2014), en in die televisiereekse Ravenswood (2013) en The Royals (2015).

Filmografie Rolprente 2014: Wolves 2014: Kid Cannabis 2018: Unbroken: Path to Redemption

Televisiereekse 2013: Ravenswood 2015: The Royals

Televisierolprente 2011: Iron Golem 2012: The Selection 2014: Damaged 2017: The Christmas Cottage 2017: A Royal Winter 2017: Bad Date Chronicles 2018: Wedding March 4: Something Old, Something New

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense