Meghan Ory (gebore 20 Augustus 1982) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Dead Rising: Watchtower (2015) en in die televisiereekse Once Upon a Time (2011), Intelligence (2014), en NCIS: New Orleans (2014).
Filmografie Rolprente 2007: Blonde and Blonder 2009: Dark House 2015: Dead Rising: Watchtower
Televisiereekse 2000: Higher Ground 2001: Vampire High 2006: South Beach 2010: True Justice 2011: Once Upon a Time 2014: Intelligence 2014: NCIS: New Orleans 2016: Chesapeake Shores
Televisierolprente 1999: The Darklings 1999: Hayley Wagner, Star 2003: Decoys: Behind the Scenes 2006: Her Sister's Keeper 2007: Nightmare 2014: The Memory Book 2015: Debbie Macomber's Dashing Through the Snow
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu