Enuka Okuma (gebore 20 September 1976) is 'n Kanadese aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Sue Thomas: F.B.Eye (2002), Rookie Blue (2010), en Impulse (2018).

Filmografie Rolprente 1999: Daydrift 2001: Sea The Wolf at the Door

Televisiereekse 1998: War Planets 2002: Sue Thomas: F.B.Eye 2010: Rookie Blue 2014: Rookie Blue Webisodes 2017: Spiral 2018: Impulse

Televisierolprente 1998: The Hunted 2000: G-Saviour 2007: Spellbound

Video's 2004: The Making of: House of the Dead

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu