Aliyah O'Brien (gebore 7 Mei 1981) is 'n Kanadese aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Monster Trucks (2016) en in die televisiereekse Rookie Blue (2010), Motive (2013), en Bates Motel (2013).

Filmografie Rolprente 2016: Monster Trucks

Televisiereekse 2010: Rookie Blue 2010: Men with Brooms 2011: Soldiers of the Apocalypse 2013: Motive 2013: Bates Motel 2016: Insomnia 2018: Take Two

Televisierolprente 2017: Menendez: Blood Brothers

Video's 2014: SX70: Spider

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense