Sophie Nélisse (gebore 27 Maart 2000) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Monsieur Lazhar (2011), The Book Thief (2013), Pawn Sacrifice (2014), en Mean Dreams (2016).

Filmografie Rolprente 2011: Monsieur Lazhar 2012: Ésimésac 2013: The Book Thief 2014: Pawn Sacrifice 2015: The Great Gilly Hopkins 2015: Endorphine 2016: Mean Dreams 2016: The History of Love 2016: Wait Till Helen Comes 2016: 1:54 2019: The Rest of Us Close The Death of Angelique Vitri

Televisiereekse 2008: The Parent Family 2012: Vertige

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu