Nadia G (gebore 12 Mei 1980) is 'n Kanadese musikant, aktrise, en "celebrity chef".

As 'n aktrise is sy bekend vir haar rolle in die rolprent We Are the Menstruators (2017) en in die televisiereekse Bitchin' Kitchen (2010), Bite This with Nadia G (2014), en The Dinner Bash (2015).

Filmografie Rolprente 2017: We Are the Menstruators

Televisiereekse 2008: Steven and Chris 2010: Bitchin' Kitchen 2013: Food Fighters 2014: Bite This with Nadia G 2014: Revlon's #GoBold 2015: The Dinner Bash

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu