Aviva Mongillo (gebore 6 Februarie 1998) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Don't Talk to Irene (2017) en Flarsky (2019), en in die televisiereekse Backstage (2016) en Workin' Moms (2017).
Filmografie Rolprente 2017: Don't Talk to Irene 2019: Flarsky
Televisiereekse 2016: Backstage 2017: Workin' Moms
Televisierolprente 2016: Family Channel: Halloween Dance ID
Video's 2016: Family Channel: Halloween Gum Ball Machine
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu