Stephanie Moore (gebore 14 Julie 1970) is 'n Kanadese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Cubeº: Cube Zero (2004) en in die televisiereekse G-Spot (2005) en Degrassi: Next Class (2016).
Filmografie Rolprente 2004: Cubeº: Cube Zero
Televisiereekse 1986: Highschool Confidential 2005: G-Spot 2013: Alien Mysteries 2016: Degrassi: Next Class
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense