Vanessa Morgan (gebore 23 Maart 1992) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Latest Buzz (2007), Finding Carter (2014), en Riverdale (2016).

Filmografie Rolprente Pimp

Televisiereekse 2007: The Latest Buzz 2011: My Babysitter's a Vampire 2014: Finding Carter 2016: Riverdale

Televisierolprente 2010: My Babysitter's a Vampire

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu