Alisha Morrison (gebore 23 April 1986) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Mean Girls (2004) en in die televisiereekse Are You Afraid of the Dark? (1990) en The Listener (2009).
Filmografie Rolprente 2004: Mean Girls
Televisiereekse 1990: Are You Afraid of the Dark? 2000: Corduroy 2003: Swap TV 2009: The Listener
Eksterne skakels
Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1986