Ingrid Kavelaars (gebore 20 Maart 1971) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Dreamcatcher (2003) en in die televisiereekse Stargate SG-1 (1997), Code Name: Eternity (1999), en ReGenesis (2004).

Filmografie Rolprente 1996: Specimen 2003: Dreamcatcher 2009: Gooby 2010: Harm's Way

Televisiereekse 1997: Stargate SG-1 1999: Code Name: Eternity 2002: Jeremiah 2004: ReGenesis 2006: Whistler 2010: Living in Your Car 2011: XIII: The Series

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu