Jessica Parker Kennedy (gebore 3 Oktober 1984) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 50/50 (2011) en In Time (2011), en in die televisiereeks Black Sails (2014).

Filmografie Rolprente 2011: 50/50 2011: In Time 2017: Another Kind of Wedding 2018: Deep Murder

Televisiereekse 2007: Kaya 2009: Soul 2011: The Secret Circle 2014: Black Sails 2017: I Love Bekka & Lucy 2017: Tales

Televisierolprente 2011: Behemoth 2011: Collision Earth 2013: Nearlyweds

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense