Peyton Kennedy (gebore 4 Januarie 2004) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent American Fable (2016) en in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005) en Everything Sucks! (2018).
Filmografie Rolprente 2016: American Fable 2017: XX 2017: What the Night Can Do 2017: Pond Life
Televisiereekse 2005: Grey's Anatomy 2018: Everything Sucks!
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 2004 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu