Susan Kent (gebore 12 Desember 1975) is 'n Kanadese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse This Hour Has 22 Minutes (1992), ReGenesis (2004), en Three Chords from the Truth (2009).
Filmografie Rolprente 2000: Violet 2014: Relative Happiness Hands that Bind
Televisiereekse 1992: This Hour Has 22 Minutes 2004: ReGenesis 2005: Hatching, Matching, & Dispatching 2009: Three Chords from the Truth
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense