Sarah Kolasky is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Great Great Great (2017).
Filmografie Rolprente 2009: Friends with Strangers 2009: Moments Before 2017: Great Great Great
Eksterne skakels
Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense