Miranda Kwok is 'n Kanadese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent iMurders (2008) en in die televisiereekse ER (1994), Spartacus: War of the Damned (2010), en The 100 (2014).
Filmografie Rolprente 2008: iMurders 2009: The Fear Chamber
Televisiereekse 1994: ER 2010: Spartacus: War of the Damned 2014: The 100
Video's 2005: Dr. Chopper
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu