Charlotte Le Bon (gebore 4 September 1986) is 'n Kanadese aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Hundred-Foot Journey (2014), The Walk (2015), The Promise (2016), en Anthropoid (2016).
Filmografie Rolprente 2012: The Stroller Strategy 2014: The Hundred-Foot Journey 2014: Yves Saint Laurent 2014: Nice and Easy 2015: The Walk 2016: The Promise 2016: Anthropoid 2016: The Take 2016: Realive 2016: Arctic Heart 2016: In the Shadow of Iris
Televisiereekse 2012: Hubert & Takako 2017: Calls
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu