Kristin Lehman (gebore 3 Mei 1972) is 'n Kanadese aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Way of the Gun (2000), The Chronicles of Riddick (2004), en The Loft (2014), en in die televisiereeks Motive (2013).
Filmografie Rolprente 1997: Bleeders 2000: The Way of the Gun 2004: The Chronicles of Riddick 2014: The Loft
Televisiereekse 1995: The Outer Limits 1996: Poltergeist: The Legacy 1999: Strange World 2001: Go Fish 2004: Century City 2005: Tilt 2005: G-Spot 2005: Killer Instinct 2007: Drive 2011: The Killing 2013: Motive 2017: Ghost Wars 2018: Altered Carbon 2021: Midnight Mass
Televisierolprente 2006: Rapid Fire
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu