Crystle Lightning (gebore 5 Februarie 1981) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 3 Ninjas Knuckle Up (1995) en The Red Man's View.

Filmografie Rolprente 1995: 3 Ninjas Knuckle Up The Red Man's View Second Sunrise

Televisiereekse 2009: Tease

Video's Red Man's View: The Trail of Truth Begins

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu