Hannah Lochner (gebore 28 Julie 1993) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dawn of the Dead (2004), Firehouse Dog (2007), en Jack and Jill vs. the World (2008), en in die televisiereeks Wingin' It (2010).
Filmografie Rolprente 2004: Dawn of the Dead 2007: Firehouse Dog 2008: Jack and Jill vs. the World 2010: Harm's Way
Televisiereekse 2005: G-Spot 2010: Wingin' It 2019: Flynn
Televisierolprente 2002: The Interrogation of Michael Crowe 2005: Child of Mine 2007: In God's Country
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu