Allie MacDonald (gebore 17 September 1988) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente House at the End of the Street (2012), Stage Fright (2014), en Why Not Choose Love: A Mary Pickford Manifesto (2018), en in die televisiereeks Cardinal (2017).
Filmografie Rolprente 2012: House at the End of the Street 2012: The Barrens 2013: And Now a Word from Our Sponsor 2014: Stage Fright 2018: Why Not Choose Love: A Mary Pickford Manifesto
Televisiereekse 2015: Young Drunk Punk 2017: Cardinal 2017: Misfits
Televisierolprente 2015: Trigger Point 2018: Mean Queen
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu