Rachel Marcus is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Being Erica (2009) en Stella and Sam (2011).

Filmografie Televisiereekse 2009: Being Erica 2011: Stella and Sam

Televisierolprente 2007: Booky & the Secret Santa 2009: Booky's Crush

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu