Amber Marshall (gebore 2 Junie 1988) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Resident Evil: Apocalypse (2004) en Mutant World (2014), en in die televisiereeks Heartland (2007).

Filmografie Rolprente 2004: Resident Evil: Apocalypse 2014: Mutant World

Televisiereekse 2001: Super Rupert 2004: Dark Oracle 2005: The Power Strikers 2007: Heartland

Televisierolprente 2003: The Elizabeth Smart Story 2010: A Heartland Christmas

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense