Meredith MacNeill (gebore 1975) is 'n Kanadese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Blackball (2003), Frequently Asked Questions About Time Travel (2009), en Your Money or Your Wife (2015), en in die televisiereeks Baroness Von Sketch Show (2016).
Filmografie Rolprente 2003: Blackball 2006: Confetti 2009: Frequently Asked Questions About Time Travel 2015: Your Money or Your Wife 2015: North Mountain
Televisiereekse 2005: Man Stroke Woman 2016: Baroness Von Sketch Show
Televisierolprente 2005: The Queen's Sister
Video's 2007: Pass It On: Coaching Skills for Managers
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense