Nicole Lyn (gebore 24 Februarie 1978) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Student Bodies (1997), Half & Half (2002), en Psych (2006).

Filmografie Televisiereekse 1997: Student Bodies 1999: Table for Two 2002: Half & Half 2006: Psych

Televisierolprente 1987: Meet Julie

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu