Jaclyn Linetsky (8 Januarie 1986 – 8 September 2003) was 'n Kanadese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Caillou (1997), What's with Andy? (2000), en 15/Love (2004).
Filmografie Televisiereekse 1997: Caillou 1998: Kit & Kaboodle 1999: Mega Babies 1999: Tommy & Oscar 2000: What's with Andy? 2002: Daft Planet 2004: 15/Love
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu