Nadia Litz (gebore 26 Desember 1976) is 'n Kanadese aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hotel Congress (2014) en The People Garden (2016).
Filmografie Rolprente 1999: The Five Senses 2003: Love That Boy 2003: Public Domain 2006: Monkey Warfare 2014: Hotel Congress 2014: Big Muddy 2016: The People Garden
Televisierolprente 2001: After the Harvest
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu