Sarah Levy (gebore 10 September 1986) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cheaper by the Dozen 2 (2005) en Larry Crowne (2011), en in die televisiereekse XIII: The Series (2011) en Schitt's Creek (2015).

Filmografie Rolprente 2005: Cheaper by the Dozen 2 2011: Larry Crowne

Televisiereekse 2011: XIII: The Series 2015: Schitt's Creek

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense