Diana Leblanc is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse North of 60 (1992) en Snakes & Ladders (2004).

Filmografie Rolprente 1972: Mahoney's Estate

Televisiereekse 1974: The Swiss Family Robinson 1992: North of 60 2004: Snakes & Ladders 2017: Un jour dans une vie de 50 ans

Televisierolprente 1994: Madonna: Innocence Lost

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu