Ève Landry (gebore 5 Junie 1985) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Through the Mist (2009) en in die televisiereekse Unité 9 (2012) en Salmigondis (2015).

Filmografie Rolprente 2009: Through the Mist

Televisiereekse 2012: Unité 9 2015: Salmigondis 2015: Agent Secret

Video's 2014: Philippe Brach: Le matin des raisons

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu