Lisa Langlois (gebore 15 Maart 1959) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Happy Birthday to Me (1981), Class of 1984 (1982), Joy of Sex (1984), en Hostage (2005).
Filmografie Rolprente 1978: Blood Relatives 1981: Happy Birthday to Me 1982: Class of 1984 1984: Joy of Sex 1988: Transformations 1988: The Nest 1989: Mindfield 2005: Hostage 2015: Relentless Justice
Televisiereekse 2006: Hank William's First Nation 2015: Our World Today
Video's 2014: Deadly Eyes: An Interview with Lisa Langlois 2015: The Girls Next Door: Class of 1984
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu