Trenna Keating is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Just Friends (2005) en Tideland (2005), en in die televisiereekse Defiance (2013) en Working the Engels (2014).
Filmografie Rolprente 2005: Just Friends 2005: Tideland
Televisiereekse 2013: Defiance 2014: Working the Engels
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu