Sabine Karsenti is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Silent Hunter (1995), Musketeers Forever (1998), en Battlefield Earth (2000), en in die televisiereeks The Crow: Stairway to Heaven (1998).

Filmografie Rolprente 1989: Laura Laur 1995: Silent Hunter 1995: Bonjour Timothy 1998: Musketeers Forever 2000: Battlefield Earth 2003: The Favourite Game

Televisiereekse 1998: The Crow: Stairway to Heaven

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu