Eliana Jones (gebore 28 Oktober 1997) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Nomis (2018) en in die televisiereekse Nikita (2010) en Hemlock Grove (2013).
Filmografie Rolprente 2013: Step Dogs 2018: Nomis
Televisiereekse 2006: Skatoony 2010: Nikita 2013: Hemlock Grove
Televisierolprente 2017: Neverknock
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense