Hierdie artikel handel oor die Latynse letter G. Vir ander betekenisse sien G (dubbelsinnig).

Die letter G, g is die sewende letter van die moderne Latynse alfabet. Dit is deur die Romeine geskep, omdat hulle 'n behoefte gehad het om die /k/ en /g/, wat albei deur die letter C aangedui is, van mekaar te onderskei. Die hoofletter-G is dus 'n C met 'n ekstra strepie.

In Navo se internasionale spellingsalfabet word G uitgespreek met die woord "Gholf" (of "Golf" ).

SemitiesC / G FenisiesC / G EtruskiesC / G Grieksgamma Latyns-RomeinsC / G60px60px60px60px|60px|Roman F

G met skryftekens

Ĝ, ĝ Ģ, ģ Ğ, ğ

Skakels

Kategorie:Latynse alfabet