Eli Goree is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Godzilla (2014) en Race (2016), en in die televisiereekse Soul (2009) en The 100 (2014).
Filmografie Rolprente 2014: Godzilla 2016: Race 2017: Induced Effect 2018: One Seat Removed Suicide Roadtrip He's Our President Too: Barack Obama Untitled East Point Project
Televisiereekse 2007: 'Da Kink in My Hair 2009: Soul 2010: Pure Pwnage 2014: The 100
Video's 2014: Creating the World of The 100
Eksterne skakels
Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1994