Dakota Goyo (gebore 22 Augustus 1999) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Thor (2011), Real Steel (2011), Rise of the Guardians (2012), en Dark Skies (2013).
Filmografie Rolprente 2007: Resurrecting the Champ 2011: Thor 2011: Real Steel 2012: Rise of the Guardians 2013: Dark Skies 2014: The Journey Home
Televisiereekse 2005: Entertainment Tonight Canada 2012: One 2 One
Televisierolprente 2009: My Neighbor's Secret 2009: Solving Charlie
Video's 2012: Real Steel: Building the Bots
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu