Colin Keith Gray is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Freedom's Fury (2006), Meena (2012), Atari: Game Over (2014), en Being Canadian (2015).
Filmografie Rolprente 2002: Where the Hell Are We?: This Is Static-X 2006: Freedom's Fury 2006: Children of Glory 2009: Redlight 2012: Meena 2014: Atari: Game Over 2015: Being Canadian
Televisiereekse 1995: The Hardy Boys
Televisierolprente 1998: Killer Weather 1999: Jackpot! Lives of Lottery Millionaires
Eksterne skakels
Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu