Mackenzie Gray (gebore 22 November 1957) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Man of Steel (2013) en in die televisiereekse Fargo (2014), Dirk Gently's Holistic Detective Agency (2016), en Legion (2017).
Filmografie Rolprente 1997: 2103: The Deadly Wake 1997: Strip Search 1997: Falling Fire 1999: Shepherd II 2008: Poe: Last Days of the Raven 2013: Man of Steel 2017: Heart of Clay 2018: Violentia Rabid
Televisiereekse 1998: The Net 2000: Action Man 2002: Stargate: Infinity 2008: Iron Man: Armored Adventures 2010: MKP Celebrity Talk 2014: Fargo 2014: Tricks on the Dead: The Story of the Chinese Labour Corps in WWI 2014: LoliRock 2016: Dirk Gently's Holistic Detective Agency 2017: Legion
Televisierolprente 2001: Voyage of the Unicorn 2008: Riddles of the Sphinx 2015: Jaguars 2018: Climax, SK
Video's 2002: Groove Squad 2008: A Zombie Musical 2016: Confession
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu