Paul Greene (gebore 2 Junie 1974) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Somewhere (2010) en Beautiful Girl (2014), en in die televisiereekse Harry's Law (2011) en Bitten (2014).

Filmografie Rolprente 2010: Somewhere 2011: The Highest Pass 2014: Beautiful Girl 2017: Deadly Sanctuary 2017: Sweet Home Carolina Stay with Me

Televisiereekse 2011: Harry's Law 2014: Bitten

Televisierolprente 2012: Do No Harm 2015: Perfect Match 2015: A Christmas Detour 2016: Anything for Love 2016: A Wish For Christmas 2017: Campfire Kiss 2017: My Favorite Wedding 2017: Christmas in Angel Falls

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense