Kevin Hanchard (gebore 4 Julie 1974) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Four Brothers (2005) en Suicide Squad (2016), en in die televisiereekse Orphan Black (2013) en The Expanse (2015).

Filmografie Rolprente 2005: Four Brothers 2014: Guidance 2016: Suicide Squad

Televisiereekse 2004: Metropia 2013: Orphan Black 2013: Rogue 2015: The Expanse 2016: Atomic Puppet

Televisierolprente 2014: Apple Mortgage Cake

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu