Bruce Harwood (gebore 29 April 1963) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The X Files (1998) en in die televisiereekse Stargate SG-1 (1997), Andromeda (2000), en The Flash (2014).

Filmografie Rolprente 1998: The X Files

Televisiereekse 1993: The X-Files 1997: Stargate SG-1 2000: Andromeda 2001: The Lone Gunmen 2014: The Flash

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu