Allan Hawco (gebore 28 Julie 1977) is 'n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Closing the Ring (2007) en Love & Savagery (2009), en in die televisiereekse Republic of Doyle (2010) en Frontier (2016).
Filmografie Rolprente 2004: Making Love in St. Pierre 2007: Closing the Ring 2009: Love & Savagery 2015: Hyena Road 2016: Weirdos 2017: The Child Remains
Televisiereekse 2010: Republic of Doyle 2015: Reel East Coast 2016: Frontier
Televisierolprente 2002: Apartment Story
Video's 2011: Allan Hawco 10 Questions Judecast
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu