Kris Holden-Ried (gebore 1 Augustus 1973) is 'n Kanadese akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gossip (2000), K-19: The Widowmaker (2002), Touch of Pink (2004), en Underworld Awakening (2012).
Filmografie Rolprente 2000: Gossip 2002: K-19: The Widowmaker 2004: Touch of Pink 2006: A Stone's Throw 2008: Never Forget 2009: The Death of Alice Blue 2010: The Untitled Work of Paul Shepard 2012: Underworld Awakening 2013: The Returned 2017: Another You Cut Throats Nine Exposure
Televisiereekse 2010: Lost Girl 2013: Captain Canuck
Televisierolprente 1995: Young Ivanhoe 2008: Girl's Best Friend 2008: The One That Got Away 2009: Hidden Crimes 2016: The Epitaph
Video's 1997: Night of the Demons III
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu