Percy Hynes White (gebore 8 Oktober 2001) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Cast No Shadow (2014) en in die televisiereekse Defiance (2013), Between (2015), en The Gifted (2017).

Filmografie Rolprente 2014: Cast No Shadow 2016: Edge of Winter 2018: Our House 2018: Age of Summer

Televisiereekse 2013: Defiance 2013: The Slattery Street Crockers 2015: Between 2017: The Gifted

Eksterne skakels

Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2001