Stephan James (gebore 16 Desember 1993) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Selma (2014), Across the Line (2015), en Race (2016), en in die televisiereeks Shots Fired (2017).

Filmografie Rolprente 2012: Home Again 2014: Selma 2015: Across the Line 2016: Race 2018: If Beale Street Could Talk 2025: Night Always Comes

Televisiereekse 2011: Clue 2017: Shots Fired 2018: Homecoming

Televisierolprente 2014: Apple Mortgage Cake

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu